top of page
Vista onthou die volgende lede

Fred Weber (7 Julie 2021)
Fred, jy was werklik 'n wonderlike, omgee mens. Jy wou net altyd help. Vista mis jou Fred.

Marius Cornelissen (1 Julie 2021)
Marius, die man met die sagte, opregte hart. Jammer jy was so kort by ons, maar jou nalatenskap is enorm!

Basil Westgate (26 Junie 2021)
Basil, jy was almal se joviale vriend. Jou vriendelikheid en opregheid sal sekerlik altyd gemis word.

Coen van der Westhuizen (24 Augustus 2020)
Coen, jou 'bowwwwliiiiing' sal altyd Vista lede aan jou herinner. Vista mis jou Coen.
.jpg)
Len Dahl (26 Junie 2020)
Vista will remember you Len. Your humor om the course will certainly be missed. Rest in peace our friend.

Ginger Bezuidenhout (2 Januarie 2019)
Vista sal jou altyd onthou. Jou vriendelikheid en behulpsaamheid sal altyd by ons bly. Rus in Vrede.

Anna-Marie Scholtz (2 Augustus 2019)
Vista sal jou altyd onthou. Dankie vir wat jy vir die klub beteken het. Rus in Vrede.

Marie Jacobs (27 Mei 2019)
Vista sal jou nooit vergeet nie. Rus in Vrede.

bottom of page