top of page
Vista Besprekings
--Onder Konstruksie--
Vista lede, ongelukkig geen besoekers, mag besprekings maak vir spel gedurende sessies waar daar nog plek is (groen blokke). Stuur 'n WhatsApp boodskap aan Lourens om aan te dui watter dag en sessie jy 'n plek wil bespreek.
Let wel: Geen lid mag twee seesies per dag of twee dae na mekaar speel nie.
Belangrik: Indien jy 'n bespreking gemaak het en nie meer kan speel nie, is dit jou verantwoordelikheid om vir Lourens so gou moontlik in kennis te stel.
bottom of page